Hempies

Dinosaur

Groen hempie met 'n Dinosaur.

Walvis

Oranje/peach hempie met Walvis.

(Langmou hempies in oranje beskikbaar, kortmou in peach- soos op foto).

Roomys 1

Ligblou/turquoise hempie met 'n roomys op.

BUS

BUS

Grys hempie met 'n BUS op.

(Langmou en kortmou beskikbaar)

Pappa se bakkie

Geel hempie met 'n bakkie/kar en knopie wielietjies.

(Langmou en kortmou beskikbaar)

Hartjies

Hartjie hempie in Pienk.

Cool Hasie- Mosterd

Langmou hasie hempie in Mosterd kleur.

Hasie- Pers

Pers langmou hasie hempie met 'n wol stertjie.

Die Das

Das hempie in Rooi

Heartbreaker

Heartbreaker hempie in rooi.

Hasie- Blou

Blou langmou hasie hemp met wol stertjie.

Cool Hasie- Geel

Geel langmou hasie hemp.

Showing items 1-12 of 16