Hempies

Walvis

Oranje/peach hempie met Walvis.

(Langmou hempies in oranje beskikbaar, kortmou in peach- soos op foto).

Spesiale hempies

LYFIE maak ook spesiale hempies op aanvraag. 

Roomys 1

Ligblou/turquoise hempie met 'n roomys op.

Pappa se bakkie

Geel hempie met 'n bakkie/kar en knopie wielietjies.

(Langmou en kortmou beskikbaar)

Lovebug

Lovebug hempie in wit.

Heartbreaker

Heartbreaker hempie in rooi.

Hasie -Rooi

Langmou hempie met rooi hasie en 'n wol stertjie.

Hasie- Pers

Pers langmou hasie hempie met 'n wol stertjie.

Hasie- Blou

Blou langmou hasie hemp met wol stertjie.

Hartjies

Hartjie hempie in Pienk.

Dinosaur

Groen hempie met 'n Dinosaur.

Die Das

Das hempie in Rooi

Showing items 1-12 of 16