Meer oor Lyfie

Na lang oorweging en heelwat lekker rondspeel met idees, is wat eintlik 'n stokperdjie was nou die begin van LYFIE!

Die groot inspirasie hieragter is 'n liefste klein lyfie wat baie opgewonde kan raak oor mooi handgemaakte hempies. Alles wat 'n klein seuntjie opgewonde kan maak: dinosaurs, busse, karre en natuurlik roomys.

Ontmoet vir LYFIE- mooi handgemaakte hempies vir klein LYFIES.