Handgemaakte hempies vir klein Lyfies.


Hempies

Hasie- Blou

Blou langmou hasie hemp met wol stertjie.

Hasie -Rooi

Langmou hempie met rooi hasie en 'n wol stertjie.

Hasie- Pers

Pers langmou hasie hempie met 'n wol stertjie.

Cool Hasie- Groen

Langmou Groen hasie hempie.

Cool Hasie- Geel

Geel langmou hasie hemp.

Cool Hasie- Mosterd

Langmou hasie hempie in Mosterd kleur.

Lovebug

Lovebug hempie in wit.

Heartbreaker

Heartbreaker hempie in rooi.


Hempie afdelings

Betaling

Logo for Elektroniese oorbetaling (EFT)

Elektroniese oorbetaling (EFT)


Meer oor Lyfie

Na lang oorweging en heelwat lekker rondspeel met idees, is wat eintlik 'n stokperdjie was nou die begin van LYFIE!

Die groot inspirasie hieragter is 'n liefste klein lyfie wat baie opgewonde kan raak oor mooi handgemaakte hempies. Alles wat 'n klein seuntjie opgewonde kan maak: dinosaurs, busse, ka…

Read More

Kontak Lyfie

Email: [email protected]

Address:

South Africa